Plein en Simpel 'n duiwestorie Marius F. Ackermann Bridge Books

Plein en Simpel 'n duiwestorie Marius F. Ackermann

R 180.00 18000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Plein en Simpel 'n duiwestorie Marius F. Ackermann
Author
Bridge Books
ISBN
9781869199517
Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in ’n parkeerterrein te omskep, en daar terselfdertyd uit bewaringskringe stemme opklink dat duiwe-excreta die historiese geboue beskadig, word die Duiwerepubliek van alle kante bedreig. Skielik lyk indringer-mynas na die minste van hulle probleme – en moet die lede van KOER (Ken Ons Eie Roeping) kragte saamsnoer om die metroraad, die media en moderniseerders hok te slaan. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2013 Page count: 99 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Wanneer die prokureursfirma Plein & Simpel vorendag kom met planne om Kerkplein se historiese Wesfasade in ’n parkeerterrein te omskep, en daar terselfdertyd uit bewaringskringe stemme opklink dat duiwe-excreta die historiese geboue beskadig, word die Duiwerepubliek van alle kante bedreig. Skielik lyk indringer-mynas na die minste van hulle probleme – en moet die lede van KOER (Ken Ons Eie Roeping) kragte saamsnoer om die metroraad, die media en moderniseerders hok te slaan.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2013
Page count: 99
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g