Menu
Cart 0
Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk Keur 14

  • R 18000


Beminde Vreemdeling
Ruiter van my drome

Wiandri Rosseau keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide in Beminde vreemdeling​. Die stroewe nutsman Floors bly ook nou daar. Wie ís hy nou eintlik? 

Die dorp gons behoorlik wanneer Zandri op Wyedraai aanland in Ruiter van my drome. 'n Gesiene familie het haar in Londen aangetref met 'n kind. Ou vriende kyk Zandri nou met afkeer aan en Ferdinand, haar tienerliefde, het baie verander. Wie is die vrou uit sy verlede?

We Also Recommend