Menu
Cart 0
30: 30-Minute-Resepte, Wenke En Wyshede <br> by Herman Lensing (Afrikaans)

30: 30-Minute-Resepte, Wenke En Wyshede
by Herman Lensing (Afrikaans)

  • R 10000
  • Save R 225


Die gewilde en gerekende koskenner Herman Lensing vier 30 – op allerhande maniere, maar (natuurlik!) het die belangrikste daarvan met kos te doen.

 

Daar is byvoorbeeld 30-minute-resepte, die 30 dinge wat jy van wyn moet weet, en wenke van sy koskenner vriend oor hoe om jou gebak te laat skitter – en ook 30 goeie gewoontes, dinge wat sy ma hom nooit vertel het nie, maniere om gesond te bly en meer.

Die resepte word verdeel in die afdelings brood, maalvleis, graan, pasta, varkvleis, tuna, skaapvleis, en hoender. By elke afdeling is daar ook vier “moet-maak” resepte.

Herman deel sy kennis en wenke gulhartig, en nooi lesers ook om ’n bietjie uit sy lewe te leer.

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Release date: September 2017
Authors: Herman Lensing
Dimensions: 270 x 201 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 208
ISBN-13: 978-0-7981-7493-0
Barcode: 9780798174930
Languages: Afrikaans

We Also Recommend