Protea Distribution
Die tweede vryheidsoorlog, 1899-1902 Gert Daniel Scholtz
Die tweede vryheidsoorlog, 1899-1902 Gert Daniel Scholtz
Regular price
R 160.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 160.00 ZAR
Unit price
/
per
Hierdie handboek oor die Tweede Vryheidsoorlog is geskryf na aanleiding van 'n prysvraag wat deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgeskryf is. Dit moes 'n werk wees wat geskik sou wees vir skoolgebruik. As sodanig is dit nie 'n boek wat op volledigheid kan of wil aanspraak maak nie. Ek het in hierdie werk slegs daarna gestreef om oor sigtelik te wees, om die vernaamste gebeurtenisse en feite te vermeld en op die redes in te gaan wat aan die oorlog 'n bepaalde verloop gegee het. Dit is my hoop dat die lees van hierdie werk nog meer as een persoon mag inspireer om 'n intensiewe studie van hierdie groot gebeurtenis in die geskiedenis van Suid-Afrika ie maak en om dan die resultate van sy navorsing op skrif te stel.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 1998 |
Page count: | 130 |
Dimensions: | Height:26.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.