Protea Distribution
Die stilte opgeskort Heilna Du Plooy
Die stilte opgeskort Heilna Du Plooy
Regular price
R 170.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 170.00 ZAR
Unit price
/
per
In Heilna du Plooy se derde digbundel besin sy veral oor verskillende soorte verhoudings: die verhouding met Suid-Afrika en die stamlande van Afrikaanssprekendes, verhoudings met familie en geliefde vriende, die verhouding met die persoonlike en kollektiewe verlede en verskillende vorms van magsverhoudings. ?n Besonder treffende reeks in die bundel handel dan ook oor die verhouding tussen jagter en prooi, die skuld van die maghebber en die offerande van die ondergeskikte, wat in die vorm van ?n gesprek met ?n reeks beeldhouwerke van Maureen Quin gegiet word. By hierdie reeks sluit verdere gedigte oor die skepping van kuns aan, wat teenoor ?n reeks oor ?n oppervlakkige verbruikerskultuur gelees kan word. Die bundel word afgesluit met ?n aantal elegiese verse en twee verse oor die eenvoudige waardigheid van sorg en mededeelsaamheid.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2014 |
Page count: | 82 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.