Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Mnr Stink David Walliams

Mnr Stink David Walliams

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Meneer Stink het gestink. Hy was die ene stank. Sy stank was so erg dat dit jou asem weggeslaan het. Hy was die stinkste superstankstinker wat nog ooit gelewe het. ’n Superstank is die ergste soort reuk. ’n Superstank is erger as ’n stank. En ’n stank is erger as ’n stankie. En ’n stankie is erger as ’n klankie. Maar ’n klankie is al genoeg om ’n mens jou neus te laat optrek. Dit was nie meneer Stink se skuld dat hy gestink het nie. Hy was na alles ’n boemelaar. Hy het nie ’n huis gehad nie en kon hom nerens ordentlik was soos ek en jy elke dag doen nie. Chloe is seker die eensaamste meisie in die wereld. Maar toe ontmoet sy vir meneer Stink, die plaaslike boemelaar. Ja, hy ruik effens sleg – maar hy’s die enigste mens wat haar nog ooit ordentlik behandel het. En wanneer meneer Stink blyplek nodig het, besluit Chloe om hom in hulle tuinhuisie weg te steek! Maar Chloe gaan leer dat party geheime ’n manier het om op ’n ramp af te stuur. En gepraat van geheime, daar steek dalk meer in meneer Stink as wat jy met die eerste neusoptrek sal agterkom …
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2016
Page count: 215
Dimensions: Height:19.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.