Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Die alchemis Paulo Coelho

Die alchemis Paulo Coelho

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
"Paulo Coelho se magiese roman het aan hom getroue aanhangers oor die hele wêreld heen besorg. Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor 'n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na 'n skat wat by die piramides begrawe is. Langs die pad ontmoet hy 'n sigeunerin, 'n man wat homself 'n koning noem, en 'n alchemis. Hulle help Santiago om tydens sy soektog op koers te bly. Niemand weet wat die skat is en of Santiago die struikelblokke langs die pad sal oorkom nie. Maar wat begin as 'n reis op soek na wêreldse goed, verander in 'n ontdekking van die skat binne-in 'n mens self. Santiago se verhaal is ryk, inspirerend en eg menslik; dis 'n universele ode aan hoe ons drome ons kan transformeer en hoe belangrik dit is om na ons harte te luister."--Page 4 of cover
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2017
Page count: 175
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.