Protea Distribution
Boetman is die bliksem in 'n dokumentêre drama Pieter Fourie
Boetman is die bliksem in 'n dokumentêre drama Pieter Fourie
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
/
per
"In Mei 2000 skryf die joernalis Chris Louw 'n ope brief aan Willem de Klerk waarin hy sy griewe lug teenoor die regering wat aan bewind was in die tyd van die Grensoorlog (ongeveer 1966-1989). Chris Louw, oftewel "Boetman", is ontnugter deur die patriargale leiding van die Afrikanermans van daardie tyd. Pieter Fourie het Chris Louw se brief omskryf tot 'n drama waarin verskillende stemme en menings gehoor kan word, onder andere dié van 'n ma wat haar seun in die Grensoorlog verloor het, die joernalis Annesu de Vos wat met Chris Louw 'n debat op LitNet gevoer het en 'n swart aktivis." --Cover.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2019 |
Page count: | 71 |
Dimensions: | Height:23.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.