Protea Distribution
Die boomhuis met 26 vloere Andy Griffiths
Die boomhuis met 26 vloere Andy Griffiths
Regular price
R 220.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 220.00 ZAR
Unit price
/
per
Andy en Terry woon in die beste boomhuis ter wêreld! En hulle het intussen bouwerk gedoen. Nou het die boomhuis 26 vloere! Hul boomhuis het nou onder andere ook ’n moddergeveg-arena, ’n stamkarretjiesbaan, ’n anti-gravitasiekamer, ’n skaatsplankbaan en ’n doolhof van doem wat so ingewikkeld is dat niemand nog ooit daaruit kon kom nie – tot nou toe ...
En dis die laaste persoon op aarde wie hulle wil sien!
En dis die laaste persoon op aarde wie hulle wil sien!
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2019 |
Page count: | 349 |
Dimensions: | Height:20.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.