Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Kaalvoet oor die berg verhale oor die liefde Erika Murray-Theron

Kaalvoet oor die berg verhale oor die liefde Erika Murray-Theron

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
"Kaalvoet oor die Berg" is 'n keur uit Erika Murray-Theron se kortverhale.

Sy is die bekende skrywer van romans soos "Die Mezzanine-klub", "Die Toubrug", "Wie is Jy, Elizabeth?" en "Vlegsel". In 2002 het sy die ATKV-prys vir gewilde prosa ontvang.

Murray-Theron se kortverhale getuig van 'n fyn aanvoeling vir die"gewone vrou" -- 'n jong moeder wat jaloers is op haar vriendin se rebelsheid, 'n niksvermoedende skoolmeisie wat as skoondogter ontvang word, 'n vrou wat van haar verganklikheid bewus word wanneer haar skoonma se sterftyd aanbreek. Vroue wat droom hulle is iemand anders. Maar ook vroue wat kamerade is, onwaarskynlike sielsgenote wat kaalvoet oor die berg op reis gaan
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2003
Page count: 160
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.