Protea Distribution
My voete loop na Wellington 'n rubriekkeur Riana Scheepers
My voete loop na Wellington 'n rubriekkeur Riana Scheepers
Regular price
R 63.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 63.00 ZAR
Unit price
/
per
In hierdie bundel opwindende sketse neem die veelbekroonde skrywer haar lesers op reis: na Pelgrimsrus; die vergete dorpie Eselbank in die Sederberge; Paternoster aan die Weskus en Namibie. Sy reis ook verder: na die Skotse Hooglande, Buenos Aires met sy polsende tango, klein Griekse dorpies wat wit en blou en pragtig is. Die reise is te voet, per trein, per vliegtuig en selfs per besemstok! Scheepers het die vermoe om met die intimiteit van haar gewaarwordinge en die sensualiteit van haar belewenisse die leser deel te maak van reise na onbereikbare, ver plekke. Die bundel is ’n keur uit sketse wat in Beeld, Die Volksblad, De Kat en Rooi Rose verskyn het
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2003 |
Page count: | 159 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.