Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

In die geheim van die dag Charl-Pierre Naudé

In die geheim van die dag Charl-Pierre Naudé

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Die tweede bundel in ‘n digter se oeuvre, volgens die konvensie binne die Afrikaanse letterkunde, word bykans as belangriker as die debuut beskou. Die digter word dus nog jeugfoute in sy of haar eerste bundel verskoon, maar die tweede bundel is dan waar die slag gewys moet word. Charl-Pierre Naudé is vir sy debuut, Die nomadiese oomblik, bekroon met die Ingrid Jonker-prys. Hierna was daar optredes, enigsins vroegtydig by Poetry International in Nederland en ook ‘n digtersbesoek saam met Gerrit Komrij. Dus word hy buitelands dalk hoër geag, want myns insiens is sy gedigte nog nie werklik so representatief as ‘n Breytenbach of Krog se bydrae nie.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2004
Page count: 133
Dimensions: Height:18.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.