Protea Distribution
Jasmyn Pieter Fourie
Jasmyn Pieter Fourie
Regular price
R 60.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 60.00 ZAR
Unit price
/
per
Die trauma van die "has been" ontsnap niemand nie. Die liggaam bly die gewildste prooi van tyd. Vir die hoogste bome wat die meeste wind vang, is dit dikwels pynliker en hierdie mense se opstand daarteen is pateties en vernederend. In Jasmyn word ’n vervalle ou skoonheidsikoon, Beulah, genadeloos belig vanuit ’n ongewone invalshoek: as prooi en as begenadigde. Die verstand wat in haar vervalle liggaam gehuisves word, is egter nog naaldskerp. ’n Onverwagte erflating deur ’n eertydse miljarderminnaar word die hoogtepunt en afloop van die drama. Beulah erf R40 miljoen, mits sy ’n minnaar werf wat ten minste 20 jaar haar junior is, ’n verjongingsprogram voltooi met riglyne rakende dieet, plastiese chirurgie, sielkundige berading, hormoonmanipulasie en nuut geskepte ikoonstatus. Laasgenoemde word moontlik gemaak deurdat die oorlede minnaar geld nalaat om ’n nuwe skoonheidseep, Beulah Jasmine, internasionaal vry te stel.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2008 |
Page count: | 67 |
Dimensions: | Height:23.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.