Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Die Storie Van Wetenskap Anna Claybourne, Adam Larkum

Die Storie Van Wetenskap Anna Claybourne, Adam Larkum

Regular price R 190.00 ZAR
Regular price Sale price R 190.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wereld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind! In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom ? swart gate, mane, magnete, mikroskopiese wesentjies, die waarheid oor hitte en lig, wat plante eet, DNS, siektes, dinosourusse, atome, asteroiedes en x-strale ? en sommer nog baie, baie meer.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2011-01-07
Page count: 96
Dimensions: Height:24.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.