Protea Distribution
Toevallige tekens Martjie Bosman
Toevallige tekens Martjie Bosman
Regular price
R 160.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 160.00 ZAR
Unit price
/
per
Toevallige Tekens is Martjie Bosman se tweede digbundel en volg op Landelik (2003). Om die verse in hierdie digbundel te lees is soos om spore te volg.In die eerste afdeling word die verwoestende gevolge van die oorlog in Mosambiek en Rwanda op veral vroue en kinders getoon. Die tweede afdeling word gekenmerk deur bedreigings wat elke Suid-Afrikaner ervaar: Jou handsak word uit jou motor gesteel, ’n indringer wil die veilige hawe van jou huis betree, die dood wag dalk op die snelweg waarop jy elke dag ry.Ná die aanslag van die bose van afdelings 1 en 2, word afdeling 3 gekenmerk deur mooi en gerusstellende herinneringe van ’n verblyf op ’n rustige dorp. In afdeling 4 kom kunstenaars, musikante en musiek aan die bod. <,p> Die bundel word afgesluit met verse waarin tekens van nuwe lewe, seisoene en tye oorheers. Dit is lonend om die spore en tekens wat Bosman in hierdie bundel laat, te volg.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2010 |
Page count: | 81 |
Dimensions: | Height:21.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.