Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Marmerprinses Jeanette Morton

Marmerprinses Jeanette Morton

Regular price R 56.00 ZAR
Regular price Sale price R 56.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Marmerprinses handel oor 'n tienerdogter, Wilmien, wat verlief raak op die nuwe onderwyser by die skool, mnr. Paul le Roux. Tussen die verlief-wees deur moet sy leer vir haar matriekeindeksamen, deadlines as redakteur van die skoolkoerant hanteer, en afreken met haar skateboarder-vriend en buurman, Chris, wat heimlik ook verlief op haar is. Al waaraan Wilmien kan dink is Paul le Roux, en die geur van sy naskeermiddel ... Sal sy kan wegkom van die feit dat hy getroud is met kinders?
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2011
Page count: 188
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.