Protea Distribution
Weerloos lewe Casparus Johannes Adam Vos
Weerloos lewe Casparus Johannes Adam Vos
Regular price
R 170.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 170.00 ZAR
Unit price
/
per
Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdespoesie. In hierdie is dit nie bloot die tema van die liefde wat opval nie, maar ook die liefdevolle hantering van ?n wye register onderwerpe. Opvallend is die groot aantal gedigte oor kuns en kunstenaarsfigure soos Vincent van Gogh en die Suid-Afrikaanse skilder Marlene Dumas, die komponis J.S. Bach en die beeldhouer Michelangelo. Ook eietydse ikone soos Edith Piaf, Kate Moss en Katie Melua word met deernis aan die leser voorgestel.
Publisher: | Protea Boekhuis |
Published date: | 2012 |
Page count: | 110 |
Dimensions: | Height:22.00 cm Weight:500g |
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.