Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Maansiek Gerda Taljaard

Maansiek Gerda Taljaard

Regular price R 20.00 ZAR
Regular price Sale price R 20.00 ZAR
Sale Sold out
Taxes included.
Die kortverhale in Maansiek verken ?n wye register: die Rooms-Katolieke geloof, charismatiese aanbidding, Afrika-mistiek, erotiek en moederskap, konflik tussen ras en geslag en sosiale status, spanning tussen die hede en die historiese, die sienlike en die onsienlike. As basis vir sommige verhale dien ?n nugter koerantberig of tydskrifartikel uit vervloe dekades wat binne die verhaalkonteks tegelyk humoristies en ontstellend is. Ander is gegrond op minder bekende aspekte van bekende figure of vertellings van onbekende vroue met uiteenlopende agtergronde.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2002
Page count: 123
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.