Skip to product information
1 of 1

NALEDI PUBLISHING

Minjonet & Bitterbos

Minjonet & Bitterbos

Regular price R 240.00 ZAR
Regular price Sale price R 240.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

By (author): Thomas Deacon. Die bundel sentreer om ouer word, die jeugdige energie wat daarmee afneem, 'n herbesoek aan dit wat was en 'n skrynende begeerte daarna. Deacon slaag uitmuntend daarin om die oerbron van herinnering en nostalgie telkens deur 'n ander merafoor, 'n ander tyd en met ander woorde te laat spreek.

View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.