Menu
Cart 0
Alles begin met Anna

Alles begin met Anna

  • R 18000


Alles begin met Anna speel af in die Vrystaat. Dit vertel ’n roerende verhaal oor drie geslagte heen, vanaf die hartseer en verlies tydens die Anglo-Boereoorlog tot die aanloop en gebeure van die Tweede Wereldoorlog. Die roman is losweg gebaseer op die skrywer se eie familiegeskiedenis en ondersoek eindelik waar sy, die skrywer, vandaa

 


We Also Recommend