Menu
Cart 0
As In Die Mond

As In Die Mond

  • R 20000


’n Kinderlose ma op ’n Griekse eiland, die helder kleure vir háár oë grys. ’n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die  lemon meringues. Op ’n brandstapel sterf ’n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag.Verwikkelde verhale vorm ’n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel.

Author: Nicole Jaekel Strauss
Pages: R230
Format: Paperback
ISBN: 
9780795801358


We Also Recommend