Menu
Cart 0
Asof Geen Berge Ooit hier Gewoon Nie <br> Pieter Odendaal

Asof Geen Berge Ooit hier Gewoon Nie
Pieter Odendaal

  • R 20000


Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is ’n opwindende en verweefde debuut uit ’n jong digter se pen. Met ’n eietydse en aktuele aanslag skryf Odendaal oor die politiek van verskil in ’n multikulturele samelewing, die natuur en ons ekologiese voetspoor, verganklikheid, menswees, die liefde, asook die onlangse studentepolitiek. Ten einde vra hy: Re mang? Wie is ons? En wie is hulle?

We Also Recommend