Bedoelde land François Alwyn Venter Bridge Books

Bedoelde land François Alwyn Venter

R 260.00 26000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Bedoelde land François Alwyn Venter
Author
Bridge Books
ISBN
9781485307242
Die sekerheid, dink Hendriena ’n bietjie onthuts. Die onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land, die nuwe grond – die nuwe begin – verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?. Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan ’n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit ’n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef?. Bedoelde land verskyn oorspronklik in 1968 en is die laaste boek in F.A. Venter se gewilde tetralogie oor die geskiedenis van die Groot Trek. Die ander drie boeke in die tetralogie is: Geknelde land (1960, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis), Offerland (1963, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis) en Gelofteland (1966, in 2018 heruitgegee deur Protea Boekhuis). Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2018 Page count: 365 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Die sekerheid, dink Hendriena ’n bietjie onthuts. Die onaantasbare sekerheid. Vir hom is dit net die nuwe land, die nuwe grond – die nuwe begin – verder niks. Wat sal van hom word as dit ooit geskend moet word?. Dit is Desember 1840 en Rudolf Dreyer en sy gesin is besig om aan ’n nuwe lewe te bou in die Republiek van Natal. Die Trekkers glo dat hulle uiteindelik hulle vrye, onafhanklike staat gevind het. Toenemende inmenging van die Britse regering en konflik tussen die Boere en die Zoeloes in die gebied laat egter die vrees ontstaan dat dit ’n tweede Oosgrens gaan word. Is Natal werklik die bedoelde land waarna hulle al so lank streef?. Bedoelde land verskyn oorspronklik in 1968 en is die laaste boek in F.A. Venter se gewilde tetralogie oor die geskiedenis van die Groot Trek. Die ander drie boeke in die tetralogie is: Geknelde land (1960, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis), Offerland (1963, in 2017 heruitgegee deur Protea Boekhuis) en Gelofteland (1966, in 2018 heruitgegee deur Protea Boekhuis).
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2018
Page count: 365
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g