Bloot mens Jelleke Wierenga Bridge Books

Bloot mens Jelleke Wierenga

R 170.00 17000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Bloot mens Jelleke Wierenga
Author
Bridge Books
ISBN
9781869193119
Die titel van hierdie bundel is veelseggend, want in hierdie debuut lê Jelleke Wierenga talle menslike swakhede bloot: haar eie, dié van mense na aan haar en ook dié van die nuwe politieke bewind. Sy skryf met 'n drif en vernuftigheid en voer die swakhede soms tot komiese uiterstes, veral wanneer sy klaarspeel met die verraad en ydelheid van minnaars. Tog bly die oorheersende indruk dié van 'n menslike kyk na ander mense. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2009 Page count: 93 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Die titel van hierdie bundel is veelseggend, want in hierdie debuut lê Jelleke Wierenga talle menslike swakhede bloot: haar eie, dié van mense na aan haar en ook dié van die nuwe politieke bewind. Sy skryf met 'n drif en vernuftigheid en voer die swakhede soms tot komiese uiterstes, veral wanneer sy klaarspeel met die verraad en ydelheid van minnaars. Tog bly die oorheersende indruk dié van 'n menslike kyk na ander mense.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2009
Page count: 93
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g