Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

By die nag se wit kant in Etienne Terblanche

By die nag se wit kant in Etienne Terblanche

Regular price R 63.00 ZAR
Regular price Sale price R 63.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
In hierdie debuutbundel kom ?n groot verskeidenheid onderwerpe, versvorme, emosies en toonaarde aan die bod. Die digter maak soms ook van spesifieke variante van Afrikaans gebruik: streektaal, akademiese taal en wetenskaplike taal. Die digter skryf oor die Suid-Afrikaanse werklikheid, die natuur en wildernisgebiede waar hy ontspan en na voels en skoenlappers kyk, ook na die werklikheid van sy werksomgewing op Potchefstroom en plekke soos Indie waar hy gereis het. Hy slaag daarin om sulke bekende onderwerpe in die digkuns soos die liefde en vriendskaps- en familie-verhoudinge op ?n nuwe, speelse en soms ook diepsinnige wyse te verwoord. ?n Treffende voorbeeld is ?Die digter sing vir sy beminde? waar die konkrete, bekende wereld omtower word: die geliefdes vlieg weg van die alledaagse, deur die deur van die maan en saam weer oor die kombuis tot in ?n nuwe land. Maar vir hierdie digter klink liefdesmusiek ook in die Bosveld en die rooigras van die Vrystaat op. Daar is ook pragtige gedigte oor sy ouma en haar unieke wyse van praat, die platteland en sy mense en ook meer eksotiese plekke soos Moembaai en Stockholm. Die akademiese wereld en die literatuur kom ook in die bundel ter sprake.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2016
Page count: 103
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.