Menu
Cart 0

Charlie en die groot glashyser

NB Publishers

  • R 17500


Charlie en Mnr Willy Wonka van Charlie en die Sjokoladefabriek is terug in nog 'n opwindende avontuur. Laas was hulle in die Glashyser besig om deur die fabriek te sweef. In hierdie storie bevind Mnr Wonka, Charlie en die hele Bucket-gesin hulself in die buitenste ruim! Hulle kom allerhande interessante dinge tee: die President van die Verenigde State en towerpille wat 'n mens jonger maak as wat jy is.