Menu
Cart 0
Charlie en die sjokoladefabriek (Afrikaans)

Charlie en die sjokoladefabriek (Afrikaans)

  • R 17500


Charlie Bucket hoor dat die wonderlike sjokoladefabriek se misterieuse eienaar, Willie Wonka, 'n Goue kaartjie gaan gee wat 'n paar gelukkiges deur die hekke van die fabriek gaan neem. Hy wens met sy hele hart dat hy een is wat 'n kaartjie sal wen – en dan gebeur dit! Dit blyk die fabriek is nie net 'n lekkergoed- en sjokoladehemel nie en Charlie word vasgevang in die soetste avontuur!