Die Groot Boek Van Families Mary Hoffman Bridge Books

Die Groot Boek Van Families Mary Hoffman

R 160.00 16000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Die Groot Boek Van Families Mary Hoffman
Author
Bridge Books
ISBN
9781869199852
Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. ’n Familie kan ook net twee mense wees! Hierdie boek kyk na verskillende tipes families en fokus op temas soos die huis en vakansie, skool en troeteldiere, gevoelens en stambome. Met vernuf en sensitiwiteit verken Mary Hoffman en Ros Asquith verskillende aspekte van familie-wees en stel uitdagende vrae wat gesprek uitlok. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2014-07-16 Page count: 40 Dimensions: Height:30.00 cmWeight:500g
Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. ’n Familie kan ook net twee mense wees! Hierdie boek kyk na verskillende tipes families en fokus op temas soos die huis en vakansie, skool en troeteldiere, gevoelens en stambome. Met vernuf en sensitiwiteit verken Mary Hoffman en Ros Asquith verskillende aspekte van familie-wees en stel uitdagende vrae wat gesprek uitlok.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2014-07-16
Page count: 40
Dimensions: Height:30.00 cm
Weight:500g