Die Kappiekommando, of, Boerevroue in geheime diens Johanna Brandt Bridge Books

Die Kappiekommando, of, Boerevroue in geheime diens Johanna Brandt

R 180.00 18000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Die Kappiekommando, of, Boerevroue in geheime diens Johanna Brandt
Author
Bridge Books
ISBN
9780620243384
Die Boereheldin Johanna Brandt, wat bekendheid verwerf het met haar boeke Het concentratie-kamp van Irene (1905), The Petticoat Commando (1913) en Die Kappiekommando (1913) was 'n merkwaardige vrou, besonder intelligent en met sterk leierseienskappe en buitengewone energie. Gedurende die Anglo-Boereoorlog word sy betrek in die spioenasienetwerk van die Transvaalse geheime diens en haar woning word 'n skuilplek vir boerespioene. Vir 'n tyd lank is sy ook kampverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp. Na die oorlog neem sy as predikantsvrou 'n leidende rol in die opheffing van die verarmde Boerevrouens en help bou aan die geestelike vorming van 'n nasionale bewussyn en die emansipasie van die vrou. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 1999 Page count: 260 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Die Boereheldin Johanna Brandt, wat bekendheid verwerf het met haar boeke Het concentratie-kamp van Irene (1905), The Petticoat Commando (1913) en Die Kappiekommando (1913) was 'n merkwaardige vrou, besonder intelligent en met sterk leierseienskappe en buitengewone energie. Gedurende die Anglo-Boereoorlog word sy betrek in die spioenasienetwerk van die Transvaalse geheime diens en haar woning word 'n skuilplek vir boerespioene. Vir 'n tyd lank is sy ook kampverpleegster in die Irene-konsentrasiekamp. Na die oorlog neem sy as predikantsvrou 'n leidende rol in die opheffing van die verarmde Boerevrouens en help bou aan die geestelike vorming van 'n nasionale bewussyn en die emansipasie van die vrou.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 1999
Page count: 260
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g