Die koala wat wou klou Rachel Bright Bridge Books

Die koala wat wou klou Rachel Bright

R 150.00 15000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Die koala wat wou klou Rachel Bright
Author
Bridge Books
ISBN
9781485311331
Kevin die koala hou nie van verandering nie. Nee! Hy hou daarvan dat als bly net soos dit altyd is. Hy sit bo in sy boom en kou blare, en kyk af na die ander diere wat heerlik onder rondspeel. Die ander diere nooi hom af te klim en saam te speel, maar hy wil daarvan niks weet nie. Tot op 'n dag, wanneer sy geliefde boom begin kraaaaak ... en alles verander.Dis 'n oulike rymboek oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf, pragtig geïllustreer deur Jim Field.Kevin the koala doesn't like change. Not in the slightest! He is perfectly happy sitting in his tree, chewing leaves and watches the other animals play below. Even when they invite him down, he wouldn't budge, although he does wonder why they seem to have so much fun! But one day, his tree topples ... and changes everything!Wonderfully witty book about daring to change, beautifully illustrated by Jim Field. Publisher: Protea Published date: 2020 Page count: 30 Dimensions: Height:31.00 cmWeight:500g
Kevin die koala hou nie van verandering nie. Nee! Hy hou daarvan dat als bly net soos dit altyd is. Hy sit bo in sy boom en kou blare, en kyk af na die ander diere wat heerlik onder rondspeel. Die ander diere nooi hom af te klim en saam te speel, maar hy wil daarvan niks weet nie. Tot op 'n dag, wanneer sy geliefde boom begin kraaaaak ... en alles verander.
Dis 'n oulike rymboek oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf, pragtig geïllustreer deur Jim Field.
Kevin the koala doesn't like change. Not in the slightest! He is perfectly happy sitting in his tree, chewing leaves and watches the other animals play below. Even when they invite him down, he wouldn't budge, although he does wonder why they seem to have so much fun! But one day, his tree topples ... and changes everything!
Wonderfully witty book about daring to change, beautifully illustrated by Jim Field.
Publisher: Protea
Published date: 2020
Page count: 30
Dimensions: Height:31.00 cm
Weight:500g