Menu
Cart 0
Die Poort 4: Krygers

Die Poort 4: Krygers

  • R 10000


Kan die jong Bewakers van Bospoort staande bly teen die donker magte van planeet Mitigon? Is hulle kragte en magte sterk genoeg om weerstand te bied teen die bose Chanda-Mundia? In boek vier van die Poort-reeks moet Kali nie net haar vriende lei in die aanslag teen Chanda-Mundia en sy volgelinge nie, maar moet sy ook moeilike keuses maak. Te midde van hierdie moeilike keuses, liefdesdriehoeke en donker geheime ontdek Kali dat oorwinning teen n prys kom . . . n prys wat haar kan vernietig.

Author: Nelia Engelbrecht
Pages: 223pp
ISBN: 
9780624077565
Format: Paperback


We Also Recommend