Skip to product information
1 of 1

Protea Distribution

Die Skoenlapperleeu Michael Morpurgo

Die Skoenlapperleeu Michael Morpurgo

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out
Tax included.
Ek sal my lewe lank aan jou dink, ek belowe ek sal. Ek sal jou nooit vergeet nie.'

Bertie red 'n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na 'n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan 'n sirkus verkoop. Bertie sweer hulle sal mekaar eendag weer sien, maar die skoenlapperleeu maak seker dat hulle vriendskap nooit vergeet sal word nie.

'Die skoenlapperleeu is uniek onder diere en boeke en sal almal se harte raak - jonk sowel as oud.' Virginia McKenna, Born Free-stigting
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2015
Page count: 110
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g
View full details
Colourful cubes that hold books at outdoor street library in Soweto

Give a book

Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.