Die Storie Van Wetenskap Anna Claybourne, Adam Larkum Bridge Books

Die Storie Van Wetenskap Anna Claybourne, Adam Larkum

R 190.00 19000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Die Storie Van Wetenskap Anna Claybourne, Adam Larkum
Author
Bridge Books
ISBN
9781869193645
Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wereld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind! In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom ? swart gate, mane, magnete, mikroskopiese wesentjies, die waarheid oor hitte en lig, wat plante eet, DNS, siektes, dinosourusse, atome, asteroiedes en x-strale ? en sommer nog baie, baie meer. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2011-01-07 Page count: 96 Dimensions: Height:24.00 cmWeight:500g
Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wereld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind! In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom ? swart gate, mane, magnete, mikroskopiese wesentjies, die waarheid oor hitte en lig, wat plante eet, DNS, siektes, dinosourusse, atome, asteroiedes en x-strale ? en sommer nog baie, baie meer.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2011-01-07
Page count: 96
Dimensions: Height:24.00 cm
Weight:500g