Die Suid-Afrikaanse Vrykorps van Duits-Suidwes-Afrika Gordon McGregor Bridge Books

Die Suid-Afrikaanse Vrykorps van Duits-Suidwes-Afrika Gordon McGregor

R 195.00 19500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Die Suid-Afrikaanse Vrykorps van Duits-Suidwes-Afrika Gordon McGregor
Author
Bridge Books
ISBN
9781869199173
Die geskiedenis rondom die Vrykorps en hul alliansie met die Duitse Koloniale Troepe in Duits-Suidwes-Afrika is om verskeie redes interessant – maar die belangrikste hiervan is waarskynlik die feit dat dit die eerste en enigste keer in die geskiedenis was dat Boere hul vaderland, Suid-Afrika, binnegeval het en Boer teen Boer geveg het. Hierdie boek vertel die Vrykorps se storie vanaf hul ontstaan tot hul ontbinding en word toegelig met ’n lys van al die Vrykorpslede, die wapens wat hulle gebruik het, hul range en gedetailleerde inligting oor hul aktiwiteite en die veldslae waaraan hulle deelgeneem het. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2013 Page count: 99 Dimensions: Height:21.00 cmWeight:500g
Die geskiedenis rondom die Vrykorps en hul alliansie met die Duitse Koloniale Troepe in Duits-Suidwes-Afrika is om verskeie redes interessant – maar die belangrikste hiervan is waarskynlik die feit dat dit die eerste en enigste keer in die geskiedenis was dat Boere hul vaderland, Suid-Afrika, binnegeval het en Boer teen Boer geveg het. Hierdie boek vertel die Vrykorps se storie vanaf hul ontstaan tot hul ontbinding en word toegelig met ’n lys van al die Vrykorpslede, die wapens wat hulle gebruik het, hul range en gedetailleerde inligting oor hul aktiwiteite en die veldslae waaraan hulle deelgeneem het.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2013
Page count: 99
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g