Menu
Cart 0
Droomman aan boord - Elsa Hamersma

Droomman aan boord - Elsa Hamersma

used

  • R 5000


Ná ’n motorongeluk herstel Victoria Vermaak op ’n luukse bootreis saam met haar ouers en vriendin Belle. Maar Belle herdoop dit gou na die manvang-vaart. Victoria loop vir Bartho Krüger raak wat ook op die reis herstel ná ’n ski-ongeluk hom tydelik aan ’n rolstoel gekluister het. Is hy Victoria se droomman? Wat van sy broer, Lukas, wie vel byna aan die brand laat slaan . . .?


We Also Recommend