NB Publishers
Dubbelspel (Afrikaans), deur Wilna Adriaanse
Dubbelspel (Afrikaans), deur Wilna Adriaanse
Regular price
R 200.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 200.00 ZAR
Unit price
/
per
Kara is sestien jaar oud en besig om dood te gaan. Saam met haar beste vriendin, Shani, maak sy 'n lys van dinge wat sy wil doen voor sy doodgaan. Noudat sy nie meer aan bande gele word deur die dinge wat 'n mens se lewe "normaal" maak nie, eksperimenteer Kara met nuwe ervarings wat haar help om voluit te lewe. 'n Onvergeetlike boek.
Share
Give a book
Buy an extra copy of your book and we'll donate it to one of our outdoor Street Libraries, or to one of our reading programmes. Just add a note to your card with the code #buyabookforachild.
Subscribe to our emails
Subscribe to our mailing list for insider news, product launches, and more.