Menu
Cart 0
Ek Weet Dit! (Afrikaans Edition)

Ek Weet Dit! (Afrikaans Edition)

  • R 5000


Ek Weet Dit! (Afrikaans Edition)

Kom saam met Noenie, die Ngunikalfie, toe hy sy maatjie, die jongste Vee-reier, na die biblioteek neem. Toe Noenie hom aan die opwindende wereld van lees en boeke bekend stel, ontdek Vee-reier dat leer veel meer behels as net om te skree "Ek weet dit!" 'n Boek wat waarlik 'n liefde vir lees vier en aanmoedig.

Author Maryanne Bester
Illustrations Shale Bester
ISBN 9781431408085
Format Paperback
Pages 28p.


We Also Recommend