Ek Wens Ek was ... Dink Die Meerkat Werner Holzwarth Bridge Books

Ek Wens Ek was ... Dink Die Meerkat Werner Holzwarth

R 160.00 16000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Ek Wens Ek was ... Dink Die Meerkat Werner Holzwarth
Author
Bridge Books
ISBN
9781485301219
Na links ... reguit vorentoe ... na regs ... reguit vorentoe ... na links ... waaksaam bespied die meerkat sy omgewing.Hy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu. Wanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom, kruip die meerkat die vinnigste weg. Het dié klein vent maar geweet hoeveel hy daarvoor deur die ander diere bewonder word, sou hy van verassing bollemakiesie slaan!'n Boek vir verskuilde helde en meerkatliefhebbers. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2015 Dimensions: Height:29.00 cmWeight:500g
Na links ... reguit vorentoe ... na regs ... reguit vorentoe ... na links ... waaksaam bespied die meerkat sy omgewing.
Hy bewonder sy bure in die dieretuin: die sjimpansees wat die hele dag lawwe dinge aanvang, die bere wat so sterk is, en natuurlik die koning van die diere, die leeu. Wanneer daar skielik 'n gevaarlike skaduwee te voorskyn kom, kruip die meerkat die vinnigste weg. Het dié klein vent maar geweet hoeveel hy daarvoor deur die ander diere bewonder word, sou hy van verassing bollemakiesie slaan!
'n Boek vir verskuilde helde en meerkatliefhebbers.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2015
Dimensions: Height:29.00 cm
Weight:500g