Menu
Cart 0
Geliefde heler<br>deur Malene Breytenbach

Geliefde heler
deur Malene Breytenbach

used

  • R 8000
  • Save R 30


Die briljante chirurg Geert Bouwman kom op Stellenbosch locum. Teatersuster Naomi Roux is glad nie ingenome met die idee dat sy 'n oog oor sy doen en late moet hou terwyl hy in sy tante se huis woon nie. Sy huur tog net die woonstel en ateljee by tant Merel. Maar Geert en Naomi is gedurig in mekaar se geselskap en hulle werk goed saam. Hoe kan sy onbetrokke staan teenoor 'n man soos dokter Geert Bouwman?

Geliefde heler 

Malene Breytenbach

NB-Uitgewers

Paperback, 224p

ISBN 9780624083405

 

 


We Also Recommend