Menu
Cart 0
Griet skryf 'n sprokie<br>deur Marita van der Vyver

Griet skryf 'n sprokie
deur Marita van der Vyver

  • R 15000
  • Save R 50


Griet skryf 'n sprokie is die verhaal van Griet Swart. Deur vele traumas kom sy tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak red haar: vir die res van die aand maak sy oond skoon. Haar shrink raai haar aan om te skryf. Sakry Griet se storie gestalte, 'n storie van pyn en woede, verlig deur onvernietigbare humor.

Griet skryf 'n sprokie

Marita van der Vyver

Tafelberg, NB-Uitgewers

Paperback, 206