Menu
Cart 0
Hans steek die Rubicon oor Rudie van Rensburg

Hans steek die Rubicon oor Rudie van Rensburg

  • R 10000


Hans loop op 90 nie met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.

We Also Recommend