Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? Keina Swart, Maja Sereda Bridge Books

Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? Keina Swart, Maja Sereda

R 160.00 16000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Hoekom Praat Grootmense So Snaaks? Keina Swart, Maja Sereda
Author
Bridge Books
ISBN
9781869193416
Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel… verbeel jou!Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit.Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig! Publisher: Protea Published date: 2010 Dimensions: Height:21.00 cmWeight:500g
Grootmense praat darem vreeslik snaaks! Eers is dit oor blompotte langs jou kop en geld wat nie op rûe groei nie, dan weer oor honde en katte wat uit die lug uit reën en kraaie wat tonge steel… verbeel jou!Maar wat nog snaakser is, is dat prinses Vlooi al hierdie dinge kan sien wanneer sy haar groot pienk bril opsit.Wanneer haar bril haar bruin oë soos twee heerlike sjokoladekoekies laat lyk, weet Vlooi sommer dadelik: nou gaan die poppe dans. Regtig!
Publisher: Protea
Published date: 2010
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g