In kamera Hennie Van Deventer Bridge Books

In kamera Hennie Van Deventer

R 20.00 2000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
In kamera Hennie Van Deventer
Author
Bridge Books
ISBN
9781869190392
In kamera staan vir "in vertroue" en "in die kamera se oog". 'n Leunstoelsafari wat begin in 'n "nursing home" naby Babanango en oor Tuks se kampus loop deur Ienkkonserte, modderbaddens en broek-raids, Harvard se kampus, 12 jaar in Die Volksblad se redakteurstoel en jare as Uitvoerende Hoof van Nasionale koerante. In hierdie geharde koerantman se bars kyk ontbreek dit nooit aan humor en deernis nie. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2003 Page count: 203 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
In kamera staan vir "in vertroue" en "in die kamera se oog". 'n Leunstoelsafari wat begin in 'n "nursing home" naby Babanango en oor Tuks se kampus loop deur Ienkkonserte, modderbaddens en broek-raids, Harvard se kampus, 12 jaar in Die Volksblad se redakteurstoel en jare as Uitvoerende Hoof van Nasionale koerante. In hierdie geharde koerantman se bars kyk ontbreek dit nooit aan humor en deernis nie.

Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2003
Page count: 203
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g