Karre en kroeks David Walliams Bridge Books

Karre en kroeks David Walliams

R 185.00 18500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Karre en kroeks David Walliams
Author
Bridge Books
ISBN
9781485310105
Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.Daar is natuurlik goeie pa’s.En daar is slegte pa’s …Frank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar ná ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit! Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2019 Page count: 442 Dimensions: Height:20.00 cmWeight:500g
Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat bulder en pa’s wat sag praat.Daar is natuurlik goeie pa’s.En daar is slegte pa’s …Frank se pa was ’n kampioen-stampkarrenjaer, die koning van die renbaan. Gilbert die Grote! Maar ná ’n aaklige ongeluk noem mense hierdie topjaer ’n flopjaer. Nou is Frank en Gilbert platsak – en in ’n wrede boewebaas en sy trawante se kloue. En wanneer Gilbert in die tronk gegooi word, kan net Frank hom red … David Walliams se tiende roman is ’n doller-as-kopaf-rit saam met ’n pa en seun op ’n opwindende avontuur om die bose meneer Groot op sy plek te sit!
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2019
Page count: 442
Dimensions: Height:20.00 cm
Weight:500g