Menu
Cart 0
Liefde onbeperk<br>deur Luné Olivier

Liefde onbeperk
deur Luné Olivier

  • R 8000
  • Save R 30


Lelanie Ferris wil nie 'n romanse aanknoop tydens haar vakansie in die Kaap nie. Maar Dian Bergh met sy groen oe en sterk gestalte toor behoorlik met haar sintuie. Lelanie worstel egter met verskeie vrae: Is sy reg om aan te beweeg na 'n groot ontnugtering? Wie is die blondine wat om elke hoek en draai Dian se aandag probeer trek? En watter rol speel hy in 'n saak van korrupsie wat haar firma moet ondersoek?

Liefde onbeperk

Luné Olivier

NB- Uitgewers

Paperback, 223

ISBN 9780624083375


We Also Recommend