Lillie die heksie in Wonderland Knister Bridge Books

Lillie die heksie in Wonderland Knister

R 185.00 18500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Lillie die heksie in Wonderland Knister
Author
Bridge Books
ISBN
9781485305736
Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wereld. Met totale wereldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Die selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer. Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy ’n mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank he! Wanneer sy ’n sneeuvlokkie onder die lens plaas, is sy stomgeslaan oor die prag en wil noodgedwonge ’n land van sneeu en ys besoek. Met die heksesprong beland sy in Wonderland. Maar iets is daar nie pluis nie. Die koning het vermis geraak en Somer- en Lenteland word stadig maar seker al hoe kouer. Winter neem oor. En gerugte van ’n wrede vors doen die rondte. Lillie en Hektor, haar draakvriendjie, gaan ondersoek instel. Publisher: Protea Published date: 2017 Page count: 107 Dimensions: Height:21.00 cmWeight:500g
Vir twee dekades reeds swaai Lillie die heksie haar towerstaffie oor kinderboekrakke dwarsoor die wereld. Met totale wereldwye verkope van meer as 20 miljoen eksemplare en vertalings in 40 tale is geen towerformule nodig om te voorspel dat sy ook Afrikaanse harte gaan verower nie! Die selfleesboekies is gemik om agtjariges en ouer. Lillie is uit haar vel uit van blydskap toe sy ’n mikroskoop vir haar verjaarsdag kry. Sy wil dit al so lank he! Wanneer sy ’n sneeuvlokkie onder die lens plaas, is sy stomgeslaan oor die prag en wil noodgedwonge ’n land van sneeu en ys besoek. Met die heksesprong beland sy in Wonderland. Maar iets is daar nie pluis nie. Die koning het vermis geraak en Somer- en Lenteland word stadig maar seker al hoe kouer. Winter neem oor. En gerugte van ’n wrede vors doen die rondte. Lillie en Hektor, haar draakvriendjie, gaan ondersoek instel.
Publisher: Protea
Published date: 2017
Page count: 107
Dimensions: Height:21.00 cm
Weight:500g