Louoond Jeanne Goosen Bridge Books

Louoond Jeanne Goosen

R 170.00 17000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
Book Title
Louoond Jeanne Goosen
Author
Bridge Books
ISBN
9781869193072
In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiële en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as ’n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.Die vrou in ’n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap kom aan die bod.André P. Brink bestempel Louoond as ’n “indrukwekkende prestasie waarmee Jeanne Goosen opnuut getoon het watter meesterlike prosateur sy is”. Sedert Louoond se verskyning lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders. Juis daarom is ’n herlees en herwaardering van Louoond so interessant. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2009 Page count: 78 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
In 1987 tref Jeanne Goosen se kontroversiële en vernuwende novelle Louoond die Afrikaanse prosarakke. Die verteller probeer in haar kombuis sin maak van die chaos rondom haar. Resensente loof dit as ’n veelvlakkige verhaal waarin problematieke temas met skerpsinnigheid en humor aangebied word.Die vrou in ’n manlik oorheerste samelewing, Suid-Afrika se politieke bestel, religie en skrywerskap kom aan die bod.André P. Brink bestempel Louoond as ’n “indrukwekkende prestasie waarmee Jeanne Goosen opnuut getoon het watter meesterlike prosateur sy is”. Sedert Louoond se verskyning lyk die Suid-Afrikaanse samelewing heelwat anders. Juis daarom is ’n herlees en herwaardering van Louoond so interessant.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2009
Page count: 78
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g