Melk & vleis Bloed & bodem Marina Albertyn Bridge Books

Melk & vleis Bloed & bodem Marina Albertyn

R 185.00 18500
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
Melk & vleis Bloed & bodem Marina Albertyn
Author
Bridge Books
ISBN
9781485309680
Twee plaasdramas oor grense, tradisies, grond en bloed. Melk & VleisDis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. ’n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap, haarself in haar huwelik te laat geld, en die familieplaas van ondergang te red. Nadat ’n erfgenaam gebore word, begin dinge egter op die plaas uitrafel ...Bloed & BodemJana besoek haar pa en oom op die familieplaas. Die plaas gaan agteruit en haar pa sit meer op die kroegstoel as die kerkbank. Een nag los hy in sy dronkenskap die hek oop en dit word ‘n aand wat niemand sal vergeet nie... ’n Verhaal oor plaasaanvalle en die desperate nalatenskap van Afrikanermans wat nooit kon heel nadat hulle aan die “verkeerde” kant van die apartheidstryd geveg het nie. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2019 Page count: 134 Dimensions: Height:22.00 cmWeight:500g
Twee plaasdramas oor grense, tradisies, grond en bloed. Melk & VleisDis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. ’n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap, haarself in haar huwelik te laat geld, en die familieplaas van ondergang te red. Nadat ’n erfgenaam gebore word, begin dinge egter op die plaas uitrafel ...Bloed & BodemJana besoek haar pa en oom op die familieplaas. Die plaas gaan agteruit en haar pa sit meer op die kroegstoel as die kerkbank. Een nag los hy in sy dronkenskap die hek oop en dit word ‘n aand wat niemand sal vergeet nie... ’n Verhaal oor plaasaanvalle en die desperate nalatenskap van Afrikanermans wat nooit kon heel nadat hulle aan die “verkeerde” kant van die apartheidstryd geveg het nie.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2019
Page count: 134
Dimensions: Height:22.00 cm
Weight:500g