Menu
Cart 0
Melodie Omnibus 2

Melodie Omnibus 2

  • R 20000


Fransien de Swardt word betrek by ’n intrige van moord en ou geheime in Volbloedvrou vir ’n vaalseun. Kaptein Jans Jansen, die hoof-ondersoekbeampte, vergemaklik ook nie juis die situasie nie. Menantheau le Clerque se lewe verander toe sy vir Nick Bender ontmoet in ?Dis mooiweer en liefde?. En in My liefling is ’n wolkeman word Isabella de Wet se voete onder haar uitgeslaan deur die Ier Adrian Mimnagh. Hul naweekkuier by Adrian se gesin lewer egter ’n aantal verrassings op.

Author: Maretha Maartens, Wilmari Jooste, et al.
Pages: 507pp
ISBN: 
9780624083498
Format: Paperback


We Also Recommend