'n Duitser aan die Kaap, 1724-1765 die lewe en loopbaan van Hendrik Schoeman Karel Schoeman Bridge Books

'n Duitser aan die Kaap, 1724-1765 die lewe en loopbaan van Hendrik Schoeman Karel Schoeman

R 250.00 25000
In Stock
  • Successful pre-order.Thanks for contacting us!
  • Order within
Book Title
'n Duitser aan die Kaap, 1724-1765 die lewe en loopbaan van Hendrik Schoeman Karel Schoeman
Author
Bridge Books
ISBN
9781869190484
Aan die hand van eietydse dokumentasie het Karel Schoeman in hierdie titel die lewe herkonstrueer van sy Suid-Afrikaanse stamvader, die Duitser Hendrik Schoeman uit Sleeswyk-Holstein, wat in 1724 as matroos in diens van die VOC die Kaap bereik het, 'n prekere bestaan gemaak het as veeboer in die binneland van Suid-Afrika, en in 1765 in armoede in die huidige Klein-Karoo oorlede is. Soos Schoeman opmerk, is hierdie man in verskeie opsigte geskik om as "tipiese" stamvader uit die Kompanjiestyd beskou te word. Publisher: Protea Boekhuis Published date: 2004 Page count: 515 Dimensions: Height:23.00 cmWeight:500g
Aan die hand van eietydse dokumentasie het Karel Schoeman in hierdie titel die lewe herkonstrueer van sy Suid-Afrikaanse stamvader, die Duitser Hendrik Schoeman uit Sleeswyk-Holstein, wat in 1724 as matroos in diens van die VOC die Kaap bereik het, 'n prekere bestaan gemaak het as veeboer in die binneland van Suid-Afrika, en in 1765 in armoede in die huidige Klein-Karoo oorlede is. Soos Schoeman opmerk, is hierdie man in verskeie opsigte geskik om as "tipiese" stamvader uit die Kompanjiestyd beskou te word.
Publisher: Protea Boekhuis
Published date: 2004
Page count: 515
Dimensions: Height:23.00 cm
Weight:500g